Lunch Week 28 / 11

20 07 2011
Toorwoorde
  1. Wat is ‘n  “nudis”?
  2. Wat beteken die afkorting “HG”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “water in ‘n mandjie dra”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “radio” (9 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: SEURNUS

Aksies

Information

2 responses

20 07 2011
beenkop

1. iemand wat kaal oppie beach rondloop
2. hoërgraad
3. iets useless aanvat
4. draadloos

21 07 2011
Bileam se Donkie

1. Iemand wat graag kaal in die openbaar verskyn
2. Huisgenoot?
3. ‘n Onmoontlike taak aanpak
4. Draadloos
5. Seunrus…(unlikely!)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: