Lunch Week 28 / 11

19 07 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Hillbrow; Durbanville; Oranjezicht
  2. Ertjies; Boontjies; Spinasie
  3. Pasta; Sushi; Pizza
  4. Beeld; Die Burger; Die Volksblad; Rapport
  5. Harley Davidson; Airbus; Boeing
Advertisements

Aksies

Information

2 responses

19 07 2011
Olga

1. Hillbrow is nie in die kaap nie.
2. Spinasie is nie n peulgewas nie.
3. Sushi is nie n styselkos nie.
4. Harley davidson hs nie n vliegtuig nie.
5. Rapport is n sondag koerant.

19 07 2011
Bileam se Donkie

1. Hillbrow is uit, die ander twee is in die beskawing- Kaapstad
2. Spinasie is uit- ander twee is peule
3. Sushi is japannees, die ander twee italiaans
4. Rapport is Sondagblad, die ander dagblaaie behalwe sondag… (nee, nie daai sondag nie…)
5. Harley Davidson is ‘n hemelse voertuig, die ander twee vlieg naby die hemel…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: