Lunch Week 27 / 11

15 07 2011

Liedjiepret

(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)

Maak my wakker voordat jy gaan was waarmee jy aan die slaap geraak het.  Iets het aan die deur gekrap en ek het gewonder as more nooit kom nie ek dan my woord verbreek het of nie.  Die dag het gebreek, dus was dit maar net kosbare verkwiste minute.

Liriekeraai

(Liedjie en sanger)

  1. Jou bruinoog nooi, jou donkerkop.
    Jou pannekoek, jou lollipop.
    Jou toetsie-toe, jou sonnestraal.
    Vir jou kom ek nog haal.
  2. Gave you all I had and you tossed it in the trash
    You tossed it in the trash, you did
    To give me all your love is all I ever asked
    ‘Cause what you don’t understand is
  3. They don’t like men like you in our city
    You’re too pretty, cool and witty
    You are real bad company
    I should have stayed away from today
  4. Every day so caffeinated, I wish they were Golden Gated
    Fillmore couldn’t feel more miles away
    So wrap me up return to sender, let’s forget this five year bender
    Take me to my city by the bay
  5. En jy breek weg dalk weer maar ek onthou.
    Toe jy jou arms om my vou, ek mis jou nou.
    En ek wens ek kon jou vashou.
Advertisements

Aksies

Information

One response

17 07 2011
Olga

wake me up before you go van Wham, if tomorrow never comes van Ronan Keating, Morning has broken van Cat Stevens.

1. Hasie van Al Debbo
2. Grenade van Bruno Mars (1woord?)
3. Sorry I’m a lady van Baccara
4. save me San Francisco van Train
5. jakkals trou met wolf se vrou van karlien van Jaarsveld (ek wonder nogal of hulle fam is van minki van der westhuizen? Ag sal seker ook nes sy leer om meer gesofistikeerd te praat.)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: