Hallo Maatjies?
Daardie ander tannie sing mos ‘n liedjie van ‘n konstinapel wat die seile span. 😆 Ek het altyd gedoeg hy maak ‘n grappie, tot ek die seile gesien het. 😯 Soveel baie en dit waai nie eers weg nie. 💡 Ek weet tog hoekom, dit is aan die toue vasgesbind. Sien julle, ek is ‘n slim heksie.
Die konstinapel bly ekke dink ook iewers by die bitch in die Kaapplek. 🙂 Anderste gaan hy te ver moet rol om elke dag die seile te span. Ek wil ook ‘n konstinapel wees met baie milsende seile. 😯 Almal sal dan weet waarso ekke bly sodat hulle vir my swiets en rooi koeldrank kan bring. 😆 Ek sal vir hulle koekies ook bak as ek al die seile gespan het.
Ek wonder of ek met die seile kan kite vlieg ook? 😯 Dink julle die konstinapel maak kites ook?
Ekke gaan gou vir Ouma Heldina vra.
Tarra maatjies
1
2
3
blok vir viga.
eeeeeeerrrrsssttteee!!!
Hallo tannie Ougat!!
Tongel!!
Tannie is tog aan!!!
viga, kyk na die seile. Wow!
TOUCH!!! jy is aan!
Oe!!
😳
Ekke het so bietjie gevergeet dit is Touchseltjie!!
TOUCH!!!! Tannie is aan!