Lunch Week 27 / 11

13 07 2011
Toorwoorde
  1. Wat is “vlugtam”?
  2. Wat beteken die afkorting “ps.”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “geen salf te smeer nie”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “kêrel” (5 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: HASITALU

Aksies

Information

5 responses

13 07 2011
MaanKind

Wat is “vlugtam”?
Vlugvoos, as jy veral van N na S vlieg en jy is so lam en tam en kan nie roer nie en koffie help…

Wat beteken die afkorting “ps.”?
Post Script

Wat beteken die uitdrukking “geen salf te smeer nie”?
Sal niks help nie

Gee ‘n sinoniem vir “kêrel” (5 letters)?
Vriend

Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: HASITALU
Sal nou dink!

13 07 2011
Bileam se Donkie

1. Jetlag.
2. Post Script.
3. Die apteek se KY Jellie het opgeraak. Of jy willie lyster nie…
4. Vryer
5. UHASITAL- jy besit dit alles…

13 07 2011
sisdudu

vlugtam is die pogostiek vir die kriminals sy galop weg mapois. dan hy galop op tiepietou past die Polies Statjen. maar as die waiz mapois gavang dai skelem daar is geen salf te smeer want dai skelem het nie gamur hom nie. dan dai kerel hy word tjotj want die haasulit het die malid gevat om by die huis te galop.

15 07 2011
Gerda. J

1. jetlag
2. post skripsie
3. niks te red aan iemand nie.
4. vryer
5. huistaal.

17 07 2011
Olga

1. vlugflou of seker maar jetlag.
2. Psalms of persent?
3. Kan nie meer regmaak nie. Of kan nie meer die mens of dier se manier vebeter nie.
4. Knaap? Vryer?
5. Huistaal.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: