Lunch Week 27 / 11

12 07 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Martin Luther King Jr; Sameul L. Jackson; Morgan Freeman
  2. Waterloo; Parlotones; Prime Circle
  3. Madiba; John Vorster; 46664
  4. Dollar; Euro; Oz
  5. Ring; Horlosie; Armband

Aksies

Information

2 responses

12 07 2011
Bileam se Donkie

1. M.L King pas nie in nie, politieke figuur, die ander is uitstekende akteurs.
2. Waterloo is ‘n songnaam, die ander twee is bandnames.
3. John Vorster pas nie in nie, die ander twee is albei name vir Madiba.
4. O is uit, ander twee geldeenhede.
5. Ring is uit, ander twee kom om die arm.

17 07 2011
Olga

1. martin Luther King jr was nie ‘n swart akteur nie.
2. Waterloo is ‘n liedjie nie ‘n groep nie.
3. John Vorster was nie fok die rede.
4. Oz is nie ‘n wêreld geld nie.
5. Ring word nie om die pols gedra nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: