Lunch Week 27 / 11

11 07 2011

Algemene Kennis

  1. Wie was die oorspronklike hoofsanger van Queen?
  2. Waarvoor staan die afkorting MIV?
  3. Aan watter oseaan vorm die Natalse Strande deel van?
  4. Watter rivier voed die Victoria Watervalle?
  5. Waar is die IOK se hoofkantore?

Aksies

Information

3 responses

11 07 2011
Pofmuis

1. Freddy Murcury
2. Menslike Immuniteits Virus
3. Indiese oseaan
4. Zambezi
5. Switzerland

11 07 2011
Marick

1. Freddy Mercury
3. Indiese Oseaan
4. Zambezi

17 07 2011
Olga

1. Freddy Mercury
2. Menslike immuniteitsgebreksvirus
3. Indiese oseaan
4. Zambezi dink ek.
5. Lausanne Switserland

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: