Oplossing Week 26 / 11

10 07 2011

Algemene Kennis

  1. Novak Djokovic (Marick / Bileam)
  2. Oostenryk (Marick / Bileam)
  3. Josef Jakobs (Marick / Bileam)
  4. Psalms (Marick / Bileam)
  5. Ek het gedink dit is 1/100ste van ‘n sekonde, maar daar is baie bronne wat van my verskil.

Uilspieël

  1. Athene – nie een van die planete nie (Marick / Olga / Pofmuis)
  2. slee – het nie wiele nie (Olga / Toortsie / Pofmuis)
  3. SAB – maak nie sjokolade nie (Marick / Olga / Toortsie / Pofmuis)
  4. Servet – nie beddegoed nie (Marick / Olga / Toortsie / Pofmuis)
  5. Alexander MacDonald – was ‘n houtkoper en nie ‘n bosbewoner nie. (Marick* / Olga / Toortsie* / Pofmuis*)

Toorwoorde

  1. vrees vir son / abnormale gevoeligheid vir die son (Maankind / Marick / Bileam / Olga)
  2. opsteller (Volgens HAT) (Olga)
  3. jok / lieg (Maankind / Bileam / Olga)
  4. beskeie (Maankind / Olga) (Ek hou wel van Bileam se antwoord 😆 )
  5. yskoud (Maankind / Marick / Bileam / Olga)

Couples Theraphy

  • Elana Meyer – 10 000m (Marick / Maankind)
  • Okkert Britz – Paalspring (Marick / Maankind)
  • Hestrie Cloete – Hoogspring (Maankind)
  • Llewelyn Herbert – 400m hekkies (Marick / Maankind)
  • Geraldine Pillay – 100m (Marick / Maankind)

Suid Afrika se atletiek sterre en hulle items (Marick / Maankind)

Liedjiepret

  1. I don’t like Mondays – Boomtown Rats (Demoerin / Olga)
  2. Ruby Tuesday – Rolling Stones (Demoerin / Olga)
  3. Leaving on a jet plane – John Denver / Peter, Paul and Mary (Demoerin / Olga)

Liriekeraai

  1. Drops of Jupiter – Train (Marick / Olga)
  2. All for love – Bryan Adams; Rod Stewart en Sting (Marick / Olga)
  3. Xena is ‘n Eier 😳
  4. I’ll be there for you – The Rembrandts (Marick / Olga)
  5. Hemel op Tafelberg – Kurt Darren (Marick / Olga)
Advertisements

Aksies

Information

2 responses

11 07 2011
MaanKind

Jy is te slim vir my, maar ek leer baie mense hier ken. Gaan nou vir Marick soek

11 07 2011
Xena Phoenix

Jy doen baie goed wanneer jy saam speel.

Marick blog by http://growingupdane.wordpress.com/

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: