Die Bodder

9 07 2011

Hallo Maatjies

😡  Merriegriet het weer die strate gaan teer en my nie gevertel waar sy haar rekendingetjie gebêre het nie.  👿  Hoe moes ek dan nou geweet het dit is in die kas?  😯  Sy gooi dit dan altyd onder haar bed.  🙄 Ek het die hele aand daar gesoek, weet julle hoeveel goed is onder haar bed?  😈  Myse ouma Heldina sal haar se neus lekker trek.

Ek hou van die bitch en soms wanneer ‘n heksie ‘n kaleis op die bitch bou, sien sy sommer ook ‘n bodder.  :mrgreen:  Ek wonder oor die bodders, wat sommer net so op die water staan.  😯  As ek op die water staan, klip ek altyd tot heel onder.  🙂 Ek is ‘n heksie, nie ‘n dolspringer nie. 

Ek dink die bodders het ‘n baie lang arm waarop hulle staan.  😀  Dit is onder die water weggesteek solat niemand dit kan sien nie.  😈  Maar ek is ‘n slim heks, ek het hulle mooi uitgelek.  🙄  Dit is net Merriegriet wat dink dit kan self op die water vlieg.  Sy is ‘n domkop, maar ek nie.  😡  Of sy jokker weer vir my, sy dink mos sy is koningin By!

😆  Ekke gaan leer swem en dan gat ek die bodder se arm kielie.  Hie Hie Hie

Tata Maatjies.


Aksies

Information

11 responses

9 07 2011
Olga

1
2
3
blok vir viga.
Jy moet oppas jong, dari bodder se arm het vingers wat jou gaan vasgryp en onder die water gaan hou.

9 07 2011
Laviga Heks

Is nie! Ek sal vinnig weghardloop.

9 07 2011
Laviga Heks

1

2

3

Blok vir Tannie Tossel

9 07 2011
Olga

oeee, leke wortelmuffins en rooi koelas. Eks eerste!

9 07 2011
toortsie

AG NEE! jy blok my te vinnig! Kielie hom, heksie, kielie hom!!!
(O ja, ek kan ook net klipswem!)

9 07 2011
Laviga Heks

Ek soek ook mufkoekies!!

1

2

3

Blok vir tannie ougat!

9 07 2011
Laviga Heks

Hallo Tannie Tossel

Ek kan nie my asem lank genoeg eet nie. 😯

10 07 2011
toortsie

Maar mens kry sulke goed wat jy so oor jou mond sit dan kan jy diep onder die water gaan en jy hoef nie jou asem te eet nie. Vra bietjie vir Merriegriet! Sy sal weet waar om so ‘n ding te kry, dan kielie jy hom lekker!

10 07 2011
Laviga Heks

Hoe gaan ek dan praat? 😯

9 07 2011
Bileam se Donkie

HI heksie, het jy nou nog nie daai lelike skip by Table View weggetoor nie?

10 07 2011
Laviga Heks

Hallo Oom Biljam

😳 ek weet nie so lekker van toor af nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: