Lunch Week 26 / 11

8 07 2011

Liedjiepret

(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)

‘n Dag is nie net nog ‘n dag nie.  Ek hou nie van Maandae nie, maar robyn Dinsdae bly vir my ‘n fliekdag.  Al fliek ek deesdae heel middelklas op naweke.  Op ‘n Woensdag wil ek waai op ‘n vliegstraler na die naweek. 

Liriekeraai

(Liedjie en sanger)

  1. Now that she’s back from that soul vacation
    Tracing her way through the constellation, hey, hey, hey
    mmmm…..
    She checks out Mozart while she does tae-bo
    Reminds me that there’s room to grow, hey, hey, hey, hey
    yea…
  2. I’ll prove to you we belong.
    I’ll be the wal that protects you
    from the wind and the rain,
    from the hurt and pain.
  3. I’ll prove to you we belong.
    I’ll be the wal that protects you
    from the wind and the rain,
    from the hurt and pain.
  4. Your mother warned you there’d be days like these
    Oh but she didn’t tell you when the world has brought
    You down to your knees that…
  5. Mmm en dit reën in die Klein Karoo
    En daar’s goud nou op die koringlande
    Daar’s ‘n stilte in my gemoed
    En dis alles wat ek wil sê

Aksies

Information

3 responses

8 07 2011
Marick

1. Drops of Jupiter – Train
2. All for love – Bryan Adams
4. I’ll be there for you – The Rembrandts
5. Hemel of Tafelberg – Kurt Darren.

8 07 2011
demoerin

Ek is lui om te dink – maar kom ons poog liedjiepret:
1. I don’t like Mondays – Boomtown Rats
2. Ruby Tuesday – The Rolling Stones
3. Leaving on a jetplane – Peter, Paul and Mary

10 07 2011
Olga

I dont like Mondays van The Boomtown Rats, Ruby Tuesdays van The Rolling stones I,m leaving on a jetplane van Johna denver
1. Drops of Jupiter van Train
2. All for love van Bryan Adams
3. All for love van Bryan Adams
4. I’ll be there for you van the Rembrandts
5. Hemel op tafelberg van Kurt Darren

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: