Lunch Week 26 / 11

7 07 2011

Couples Theraphy

(Rangskik die terme in pare wat by mekaar pas en gee die gemeenskaplike faktor van die groep).

Elana Meyer; Okkert Britz; Hestrie Cloete; Llewellyn Herbert; Geraldine Pillay;  400 m Hekkies; Paalspring;  10 000 m; 100 m; Hoogspring

Gemeenskaplike faktor?


Aksies

Information

2 responses

7 07 2011
Marick

Sjoe! Ek skaam my dat ek nie onmiddelik al die antwoorde weet nie, want dis SA sterre die. Kom ek probeer maar.

Elana Meyer – 10 000m
Okkert Britz – Paalspring
Hestrie Cloete – 100m (hoekom dink ek sy is ‘n paalspringer miskien)
Llewelyn Herbert – 400m hekkies
Geraldine Pillay – Hoogspring

7 07 2011
MaanKind

Elana Meyer 10 000 m;;
Okkert Britz Paalspring;
Hestrie Cloete Hoogspring;
Llewellyn Herbert 400 m Hekkies;
Geraldine Pillay; 100 m;

Gemeenskaplike faktor? Atlete

Llewellyn Herbert was toe hy matriek was met sy donkerbrilletjie en al ‘n gereelde gas op my stoep in Roodepoort.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: