Lunch Week 26 / 11

6 07 2011
Toorwoorde
  1. Wat is “heliofobie”?
  2. Wat beteken die afkorting “opst.”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “kluitjies te bak”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “nederig” (7 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: YDSOKU

Aksies

Information

4 responses

6 07 2011
MaanKind

Bang vir son
Opstel
Jok
Beskeie
YSKOUD

6 07 2011
Growing up Dane

1. Vrees vir die son.
2. Opstel?!
3. Om droog te maak. Stront aan te jaag.
4. Geen idee.
5. Yskoud.

6 07 2011
bileamdonkie

1. Vrees vir die son
2. Opstanding?
3. Stories vertel- lieg
4. Bileams
5. yskoud

6 07 2011
Olga

1. vrees vir sonlug.
2. Opsteller?
3. Jok.
4. Beskeie.
5. Yskoud.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: