Lunch Week 26 / 11

4 07 2011

Algemene Kennis

  1. Wie het die Mans Enkelspel Titel in Wimbledon in 2011 gewen?
  2. In watter land is Hitler gebore?
  3. Wie is die laaste man wat in London se Toring in 1941 tereg gestel is?
  4. Watter boek in die Bybel het die meeste hoofstukke?
  5. ‘n Jiffy is ‘n regte tyds eenheid.  Wat beteken ‘n jiffy?

Aksies

Information

2 responses

4 07 2011
Growing up Dane

1. Novak Djokovic
2. Austria
3. Josef Jakobs
4. Psalms
5. Ek stem ongelukkig nie saam dat ‘n jiffy ‘n spesifieke tydseenheid is nie. Sien hier: http://en.wikipedia.org/wiki/Jiffy_%28time%29

5 07 2011
bileamdonkie

1. Novak Jokovich
2. oostenryk?
3. Josef Jakobs
4. Psalms
5. Die eenheid om ‘n vrou se spoed deur ‘n supermark te meet?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: