Koekie Vir Vervelmaatjie

1 07 2011

Hallo Maatjies

Baba Jannetjie vervel vandag!  :mrgreen:  Ek het vir haar ‘n koekie gebak.  😀 My ouma Heldina het my altyd vertel dat mense hulle babatjies harde koekies voer.  Hulle het die koekies nodig om hulle tande babatjies te laat uitval!  😯  Njannies.  Dan groei daar vinnig ander tandjies en is hulle dan groot.  🙂

Daarom het ek ‘n harde koekie gebak, sodat Baba Jannetjie vinniger groot kan word.  🙄  Maar toe maak ek ‘n klein foutjie.  :/ Almal kan foutjies maak, dit is nie ‘n skanrel nie.  😈  Is, my Ouma Heldina sê so.  Die koekies is nie regtig hard nie.  😯 

😡  Merriegriet wou nog nooit my koekies wat ek kook proe nie.  👿  Vandag het sy sommer hulle almal opgeëet.  ❗  Ek het haar gevertel dat sy vroetel is, maar sy luister nooit vir my nie.  😡

Nou gaan ek en Baba Jannetjie al Merriegriet se roomys opeet.  Sy wou mos lelik wees. 👿

Tata, Maatjies.


Aksies

Information

7 responses

1 07 2011
Olga

Jy moet ons jou koekie resep opsit Viga. Dan kan ons almal heksekoekies bak. Moet tog asb net nie ‘n toor bysit nie.

1 07 2011
Olga

Btw……
1
2
3
blok vir Viga.
1
2
4 blok vir toorts.

1 07 2011
Laviga Heks

Ek ken nie so lekker van koekies toor nie 😳

2 07 2011
Gerda. J

more, more.
1
2
3
blok vir viga, daar by woolies se poedings.

3 07 2011
Olga

Ga, eet die dames nou al woollies poedings? Dari besem gaan dit nie hou nie.

3 07 2011
toortsie

As jy dalk een keer vir my kom kuier moet jy koekies saambring! 😆

17 08 2011
Tannie Tossel se blokstorie « Toortsie se Blog

[…] besluit toe dat dit nie meer pret is nie. Hy spring op, gryp die heks se besem en probeer daarop vlieg, wat hy natuurlik nie kon regkry nie. Die twee beeste, en nog een melkkoei […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: