Lunch Week 25 / 11

29 06 2011
Toorwoorde
  1. Wat is “stewe”?
  2. Wat beteken die afkorting “TV”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “om kleingeld van iemand te maak”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “DJ” (12 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: GAWEKIR

Aksies

Information

3 responses

29 06 2011
Growing up Dane

1. Ek dink dis iets met perdry te doen.
2. Televisie.
3. Om hulle op te voeter.
4. Platejoggie.
5. ???

29 06 2011
MaanKind

Stewe is iets van ‘n skip. Gee nou my prys!

30 06 2011
Celia Neveling

Agterstewe?
Televisie?
Om iemand uit te haal (soos die tieners praat)?
Ok, ek het nou lank genoeg probeer 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: