Lunch Week 25 / 11

28 06 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Tom; Huckleberry; Oliver
  2. Robbe; Olifante; Walrusse
  3. Durban; Pietermaritzburg; Mafikeng
  4. Beker; Koppie; Bord
  5. Stormers; Bulls; Sharks

Aksies

Information

3 responses

28 06 2011
Growing up Dane

1. Oliver. Tom en Huckleberry is in dieselfde storie (Huckleberry Finn).
2. Olifante. Die ander is seediere.
3. Mafikeng. Die ander twee is in Kwazulu-Natal.
4. Bord. Die ander twee drink ‘n mens uit.
5. Ek haat rugby, so ek het geen idee nie.

30 06 2011
Olga

1. Oliver is nie n mark karakter nie.
2. Olifant is n landdier.
3. Mafikeng is nie in natal nie.
4. Bord is nie n drink vessel nie.
5. Bulls bly by die huis?

30 06 2011
Olga

5. Nou weet ek. Steeds bulls. Hulle is nou amptelik 17 man span. Sluit zac en die ref in.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: