Lunch Week 25 / 11

27 06 2011

Algemene Kennis

  1. Hoekom het Kader Asmal in 2008 van die parlement bedank?
  2. In tennis het net 3 enkelspel spelers ‘n Career Golden Slam beklink.  Wat beteken ‘n Career Golden Slam?
  3. In Grease, wat is Danny se bende se naam?
  4. Waaroor gaan die Hoot @ Noon inisiatief?
  5. Wie se hond was Jock of the Bushveld?

Aksies

Information

One response

27 06 2011
Growing up Dane

1. In protes teen die besluit om die Scorpions onklaar te maak.
2. As mens al vier grandslams en ‘n goue medalje by die somer olimpiese spele al gewen het.
3. T-birds.
4. Dit is in protes teen die Protection of Information Bill.
5. Sir Percy Fitzpatrick.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: