Oplossing Week 24 / 11

26 06 2011

Algemene Kennis

  1. Verwoerdburg ( Pofmuis / Murphy / Olga / Growing up Dane )
  2. Visagie ( Pofmuis / Olga )
  3. Noordkaap (Pienkpantoffels / Pofmuis / Murphy / Olga)
  4. Italeni (Pofmuis / Olga)
  5. Leeu / T in die griekse alfabet (Pienkpantoffels /Pofmuis / Murphy / Olga )

Uilspieël

  1. Sylvester – is ‘n kat, nie ‘n hond nie (Olga / Growing up Dane)
  2. Sebastian Vettel – F1 Renjaer, nie ‘n tennisspeler nie (Olga /Growing up Dane)
  3. Japan – geskud met ‘n aardbewing en nie ‘n vulkaniese uitbarsting nie
  4. Bob Martins – hondepille en nie sportshandelsmerke nie (Olga / Growing up Dane)
  5. Yskas – verkoel en verhit nie soos die ander nie. (Olga / Growing up Dane)

Toorwoorde

  1. vet, oorgewig, swaarlywig (Olga / Growing up Dane / Maankind)
  2. Definisie (Olga / Growing up Dane / Maankind)
  3. Hulle sal bankrot speel (Olga / Maankind)
  4. pediater (Olga / Growing up Dane / Maankind)
  5. aalmoes

Couples Theraphy

  • Laurel – Hardy ( Gerda / Olga / Growing up Dane )
  • Pinky – The Brain ( Gerda / Olga / Growing up Dane )
  • Tarzan – Jane ( Gerda / Olga / Growing up Dane )
  • Batman – Robin ( Gerda / Olga / Growing up Dane )
  • Asterix – Obelix ( Gerda / Olga / Growing up Dane )

Strokiesprent karakter pare ( Gerda / Olga / Growing up Dane )

Liedjiepret

  1. More than a Feeling – Boston (Demoerin / Olga)
  2. bridge over trouble waters – Simon and Garfunkel (Demoerin / Olga)
  3. Nights in white satin – Moody Blues (Demoerin / Olga)
  4. Vir die snaaksigheid – Smooth Criminal (Gladde Kalant) – Micheal Jackson)

Liriekeraai

  1. Tears in heaven – Eric Clapton (Growing up Dane / Olga)
  2. The show must go on – Queen (Growing up Dane / Olga)
  3. Everybody hurts – REM (Growing up Dane / Olga)
  4. You raise me up – Josh Groban (Growing up Dane / Olga)
  5. Living la vida loca – Ricky Martin (Growing up Dane / Olga)
Advertisements

Aksies

Information

2 responses

27 06 2011
Growing up Dane

Dit was heerlik!

27 06 2011
Xena Phoenix

Plesier, hoop dat jy nog baie gaan saamspeel.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: