Die Vuurskieter

24 06 2011

Hallo Maatjies

Het julle ooit gewonder hoekom die haaie nie op die bitch rondloop nie? 😯

Ek het dit nooit geweet nie, tot ek dit op in die Kaapplek gesien het. :mrgreen: Julle weet mos ek is nie ‘n heks wat my met liegterye ophou nie. 😈

Op die bitch is daar mooitjies ‘n vuurskieter. 😯 Daarso waar die maatjies nie mooi kan sien nie. 😆 Wanneer ‘n haai op die bitch wil kom rus, dan skiet ‘n oom dit terug. ❗ Regtig. Anders gaan die bitches voel haaie wees en kan die maatjies nie in die see speel nie. 🙄

Daar was een tannie haai wat nie geskiet wou word nie. 😡 Sy het baie kwaai geraak toe die oom haar skiet. 😯 Sy het uit die see geklim en die vuurskieter geknoop. :mrgreen: Die oom hardloop nou nog weg. 😆

Tata Maatjies


Aksies

Information

12 responses

24 06 2011
Olga

1
2
3
blok vir viga.

24 06 2011
Olga

Gatta patatta.
EERSTE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

24 06 2011
Olga

hoekom het jy my gevreetjie getoor? Oefen jy weer?

25 06 2011
Laviga

Ja, ek het n lekker toor getoor.

26 06 2011
Olga

Siesa Viga, ek het nie jou kwaad gemaak nie. 😥

25 06 2011
toortsie

123 blok vir viga en olga. Ek sien jy is getoor, olga! Viga, wanneer was jy in die kaapplek?

25 06 2011
Olga

ek tel net tot 20 ne.
1, 2, 3 . . .

. . . 19, 20!
Ready or not, hier kom ek.
1
2
3
blok vir toortsie.
Waar is viga?
Ahaaa, geel rosie, krom tone
1
2
3
blok vir viga.

25 06 2011
Laviga

😥

Ekke kan nie eers saamspeel nie, want almal het my geblok!!!

BOE HOE HOE

26 06 2011
Olga

Ari Viga, jy het my pc getoor, my selfoon is nog reg.

26 06 2011
Laviga

Ek het net n klein bietjie my tore geoefen!

26 06 2011
Olga

ek dink ek het nou doepa vir jou toor gekry.

26 06 2011
Olga

Nee, wat, nou spreg ek geen sprag meer nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: