Lunch Week 24 / 11

22 06 2011
Toorwoorde
  1. Wat is “korpulent”?
  2. Wat beteken die afkorting “def.”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “die klok sal agter hulle lui”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “kinderarts” (8 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: AMELOSA
Advertisements

Aksies

Information

5 responses

22 06 2011
Olga

1. vet of swaarlywig
2. definisie
3. Hy sal bankrot gaan.
4. pediater
5.

23 06 2011
Marick

Ek hoop nie ek fouteer nou om hier die antwoorde te skryf nie.

1. Dink dit beteken oorgewig.
2. Definisie.
3. Dink dit beteken dat skuldige mense wel uitgevang sal word.
4. Pediater.
5. Haha, wat van Amasole?

23 06 2011
Xena Phoenix

Hi Marick

Jy fouteer beslis nie. 😉 Die antwoorde word by die vra gesit waar ek dit moderate. Teen Sondagaand publiseer ek die antwoorde en wie wat reg gehad het. Ek haal dan ook die antwoorde uit die modderdag uit.

Baie welkom en ek hoop jy gaan baie lekker hier speel

23 06 2011
MaanKind

Wat is “korpulent”?
Vet
Wat beteken die afkorting “def.”?
Definisie
Wat beteken die uitdrukking “die klok sal agter hulle lui”?
Hulle sal nog so aangaan, dan is hulle bankrot
Gee ‘n sinoniem vir “kinderarts” (8 letters)?
Pediater
Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: AMELOSA
(P)AM(P)ELMOES Wat is bietjie pp nou tussen vriende?
Jy het my!

24 06 2011
Growing up Dane

Dankie Xena!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: