Lunch Week 24/11

21 06 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Pluto; Droopy; Sylvester
  2. Rafael Nadal; Sebastian Vettel; Roger Federer
  3. Chile; Ysland; Japan
  4. Adidas; Nike; Bob Martins
  5. Yskas; Verwarmer; Kaggel
Advertisements

Aksies

Information

2 responses

21 06 2011
Olga

1. Sylvester is ‘n kat.
2. Sebastian Vettel is ‘n renjaer.
4. Bob Martins is honde pille.
5. Yskas maak nie warm nie.

23 06 2011
Marick

1. Sylvester. Die ander twee is honde.
2. Sebastian Vettel. Hy is ‘n renjaer, die ander is tennisspelers.
3. Chile. Die ander is in die Noordelike halfrond.
4. Bob Martins is honde tablette, die ander is sportmerke.
5. Yskas, dit maak koud, die ander warm.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: