Lunch Week 24 / 11

20 06 2011

Algemene Kennis

  1. As wat was Centurion voorheen bekend?
  2. In Vetkoekpaleis, wat was Worsie se van?
  3. In watter provinsie is die Augrabiese Watervalle?
  4. Waar is Dirkie Uys saam met sy pa dood?
  5. Wat is ‘n Tau?

Aksies

Information

6 responses

20 06 2011
pienkpantoffels

1. Weet nie
2. Visser?
3. Noord Kaap
4. Weet nie
5. ‘n Leeu?

20 06 2011
Pofmuis

1. Verwoerdburg
2. Visagie
3. Noord-Kaap
4. Bloedrivier
5. T in die griekse alfabet

20 06 2011
murphy

1. Verwordburg(stad?)
2. weetie.
3. Noordkaap
4. Ek weet nie, maar dit was teen die Zoeloes.
5. leeu.

20 06 2011
murphy

1. Verwoerdburg(stad?)
2. weetie.
3. Noordkaap
4. Ek weet nie, maar dit was teen die Zoeloes.
5. leeu.

20 06 2011
Olga

1. verwoerdburgstad
2. Visagie
3. Noord kaap
4. Slag van italeni naby ngundgundlovu in kzn
5. 19de griekse letter of n leeu?

23 06 2011
Marick

1. Verwoerdburgstad.
2. Geen idee.
3. Mpumalanga.
4. Pretoria?
5. ‘n Tipe hond?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: