Baddag

17 06 2011

Hallo Maatjies

🙄  Ekke het eendag vir Merriegriet gevertel ek weet hoe werk die klerebadder.  😡  Toe sê sy ek moet altyd die klere bad, want sy het geen plan wat om daarmee te maak nie.  👿  GRRRR!!!  Ek het haar gevertel daar is tannies wat sy kan vra om te doen, maar sy is te geldsuin daarvoor. 

😦 Nou moet ekke die klere bad wanneer dit vuil raak.  🙄  Eers moet ek alles in mooi hopies pak.  💡  Al die pienk klere saam, dan al die sokkies op een hoop en die truijasse saam.  😀  Jy gooi dit in die klere badder en trap dit mooi vas.  Jy gooi dan die badstoffies oor en druk die knoppies.  :mrgreen:  Sien, dit is maklik!

Maar Merriegriet is te dom en nou moet ek dit doen.  😉  Ek is mos die slimste heksie.

Tata maatjies.

Advertisements

Aksies

Information

8 responses

17 06 2011
Olga

eerste!

17 06 2011
Olga

1
2
3
blok vir viga.

17 06 2011
Olga

as jy klaar met grieters se wasgoed is, viga, kom die kant toe. Dan leer ek jou stryk.

18 06 2011
Laviga Heks

1
2
3
blog vir tannie Tossel!

18 06 2011
Laviga Heks

Tannie Ougat, my ouma Heldina se ek mag nie stryk nie.

18 06 2011
Olga

hoekom mag jy nie stryk nie? Dis maklik. Ek sal jou goed leer watter kant vn die strykyster warm genoeg word om jou te brand.

18 06 2011
Laviga Heks

Ek mag nie met warm goed speel nie. En heksies dra nie geplatte klere nie.

19 06 2011
toortsie

1
2
3
blok vir heksie.
Heksie, jy moet oppas dat merriegriet jou nie te hard laat werk nie! Ek dink sy hou haar net dom, sodat jy die kleertjies moet was!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: