Lunch Week 23 / 11

14 06 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Tab; Coca Cola; Pepsi
  2. Ysbeer; Gorilla; Oerang Oetang
  3. Arend; Aasvoël; Albatros
  4. FNB; ABSA; Hoe kan ons help
  5. Gill Marcus; Pravin Gordhan; Tito Mboweni
Advertisements

Aksies

Information

3 responses

14 06 2011
Celia Neveling

Daar is darem niks so mooi soos ‘n ysbeer vir my nie, hoe gaan dit met jou?

14 06 2011
Xena Phoenix

Goed en jy?

14 06 2011
Olga

1. Tab het net die dieet weergawe.
2. Ysbeer is nie n primaat nie.
3. Albatros is nie n predator nie.
4. Hoe kan ons help is n slagspreek.
5. Gill markus is nie meer in die parlement nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: