Klere maak

10 06 2011

Middag maatjies.  :mrgreen:  My ouma Heldina gevertel dat die net goeie maniere is om terug te groet.  Maar julle is mos snaaks met my. 👿  Julle wil mos nie met my praat nie.  grrrrr.  😯  Maar ek weet lankal hoekom.

Ek het saam met Merrie Griet in die platteveld gekuier.  😉  Sien ek ken tog ook landykies.  Ek weet van die platteveld.  Maar ek dink tog die mense was lekker dom wat gesê het die naam moet platteveld wees.  🙂  Daar is te veel berge om plat te wees.  Mens ry hoog bo die berge.  Toe het ons vir tannie Ougat gaan groet.  🙄  Julle dink mos ek weet nie dat groet is hello sê nie.  Maar my ouma my gevertel dat sy ‘n dom kleinkind groot gemaak het nie.  😛

Oom Homer het my een kyk gegee en gesê:  “Ougat, die kind kan nie so deur die lewe gaan nie.  Gaan koop vir haar klere.  maar die winkels in die platteveld bly mos nie laat oop nie.  😥  Toe gesê tannie Ougat “Homer gaan haal my Singertjie.  Ek het so bly geword, ek gedink dit is foonsinger en tannie Ougat se kop was net bietjie los daarom dat sy gesê het oom Homer moet haar Singertjie gaan haal.  😳   Toe kom kom hy terug met ‘n naaldwerker.  Hie hie hie.  Ek wag toe dat tannie Ougat hom pakklappers gee, maar daar sê sy gedierietjies waar dankie en sy maat vir my oral met ‘n linieband en toe het sy tog vir my die groen kleertjies gemaak.  :mrgreen: Wêla pa lêla.  Tog nie vir julle snaaksers nie.  😀

Tata maatjies.  Bly warm en eet baie poering.

Advertisements

Aksies

Information

7 responses

10 06 2011
Olga

eerste!

10 06 2011
Olga

1
2
3
blok vir viga. Jy het nie gese da+ grieters jou moes vasdruk om die nuwe klere aan te trek nie.

11 06 2011
Laviga Heks

1
2
3
Blok vir tannie ougat!!!

11 06 2011
Laviga Heks

Ek soek ook so n singer. Ek wil vir die bome klere maak.

11 06 2011
toortsie

More more more heksie!!!!! Sjoe maar jy het mooi kleertjies!

11 06 2011
Olga

1
2
3
blok vir toortsie!!!!

1
2
3
blok vir Laviga!!!

12 06 2011
mamsie

Blok julle almal!! 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: