Lunch week 22 / 11

6 06 2011

Algemene Kennis

  1. Waar is die Witkruismonument vir diegene wat in plaasmoorde omgekom het?
  2. Watter pad is bekend as die Albertina Sisulu pad?
  3. Wie is die eerste speler van Asië om ‘n Grand Slam Enkelspel titel te verower?
  4. Hoekom word dit as gelukkig beskou om in Junie te trou?
  5. Wat word die gasvorm van water genoem?
Advertisements

Aksies

Information

One response

6 06 2011
Olga

1. Tussen Potgietersrus en Pietersburg.
2. R24?
3. Li Na.
4. Junie is na die godin Juno vernoem. Sy was die godin van die geluk en liefde.
5. Stoom????

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: