Besembome

3 06 2011

Hallo Maatjies

Ek oefen vandag om ‘n juffrou heksie te wees.  😀  Julle almal moet nou mooi stil op julle koppe staan.  👿  Anders gaan ek julle almal deterties gee.

Vandag gaan ons leer van besembome.  😕  Nee, julle dink seker besems word uit eiers uit gestoom.  🙄  Tsk!  Dat ek nou met dom maatjies moet sukkel.  😡  Nee, nee, die besems groei ook nie op die bome nie. 😯

Jy moet eerste vir jou ‘n lekker pienk stok gaan soek.  :mrgreen:  Jy was dit eers met rooi koeldrank en dan sing jy ‘n liedjie daarvoor.  🙂  Daarna gaan pluk jy al die blare van die besemboom af.  😯  As jy mooi luister, sal jy ‘n stokkie in die middel van die blaartjie sien.  Jy haal die stokkie uit die blaar uit.  😆  Dan maak jy ‘n berg met die stokkies

Wanneer jy ‘n rivier stokkies het, bind jy hulle netjies vas aan mekaar.  👿  Ek het gesê netjies.  Jy het dan ‘n besem waarmee jy kan vlieg.

Hie Hie Hie.  😆  Ek sal ‘n goeie Jufheks wees

Tata Maatjies

Advertisements

Aksies

Information

7 responses

3 06 2011
Olga

naandse juf heks.
1
2
3
blok vir laviga.
Ek weet nou hoe om n vliegbesem te maak. 😉

4 06 2011
Laviga Heks

Is nie – net heksies kan vlieg!

4 06 2011
Olga

jy het my en willekind mos al bietjie gewys.
1
2
3
blok vir viga weer.

4 06 2011
Laviga Heks

Julle gaan weer lekker val en dan gaan ek lag!

4 06 2011
Olga

lag maar, lag maar.

4 06 2011
Laviga Heks

Gaan ek dan rooi koeldrank kry?

5 06 2011
Madele

mar ek willie ‘n vliegbesem hê nie! ek is te bang ek val. ek kannie vlieggie, ek issie i heksie nie!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: