Gelukkige Hemelvaart

2 06 2011

Hier is ons al wraggies aan die einde van die Paas Seisoen.

Vandag is Hemelvaart, die dag wat Jesus na die Hemel toe opgevaar het en Sy (fisiese) tyd op aarde tot ‘n einde gebring het.

In Suid-Afrika is dit al lankal nie meer ‘n openbare vakansiedag nie.  Tog kan ‘n mens dit nog steeds onthou.

Herdenk jy hemelvaart?  Hoe vier jy dit?


Aksies

Information

3 responses

2 06 2011
Selene Phoenix

Goeie more!

Baie mense vat vandag verlof… maar ek moet maar werk 😦
Ek gaan vannaand Kerk toe vir ons Hemevaart diens!

2 06 2011
Olga

dis nogal snaaks hoedat n groot gebeurtenis soos die npgaan hemel toe, opsy gesmyt was vir politiekery. Dit nogal deur kamma christene. Maar hul wil n mandela dag wereldwyd gevier he.

2 06 2011
Seekat

Hemelvaarste dag is n dag om ons te laat onthou dat Hy weer een dag sal terug kom.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: