Lunch Week 21 / 11

31 05 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Korporaal; Kaptein; Kolonel
  2. Sjokolade Koek; Melktert; Quiche
  3. Rugby; Swem; Gholf
  4. Uniedag; Republiekdag; Vryheidsdag
  5. Orange; 1 time; Kulula

Aksies

Information

One response

31 05 2011
Olga

1. Korperaal is nie n offisier nie.
2. Sjokoladekoek is nie n tert nie. Het nie kors en vulsel nie.
3. Swem is n water sport.
4. Vryheidsdag het die anc gegee.
5. Orange is nie n lugvaart co nie.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: