Lunch Week 21 / 11

30 05 2011

Algemene Kennis

  1. Wat is die naam van mascot (nar) van McDonalds?
  2. Aan watter kant van die liggaam sit jou hart?
  3. Wie was die eerste Suid-Afrikaanse vrou wat vanjaar die Comrades voltooi het?
  4. In watter kontinent is Peru geleë?
  5. Wie is die hoofkarakter in die “Pirates of the Caribbean” flieks?

Aksies

Information

2 responses

30 05 2011
Poffie die Pofmuis

1. Ronald McDonald
2. In die middel, ge’tilt’ meer na links
3. Farwa Mentoor
4. Suid Amerika
5. Captain Jack Sparrow gespeel deur Johnny Depp

30 05 2011
demoerin

1. Ronald
2. In die middel – met groter deel links
3. Farwa Mentoor
4. Suid Amerika
5. Jack Sparrow

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: