Lunch Week 20 / 11

25 05 2011
Toorwoorde
  1. Wat is “prou”?
  2. Wat beteken die afkorting “RIV”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “agteros kom ook in die kraal”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “Vuurherd” (6 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord:  TONDALERSEB

Aksies

Information

3 responses

25 05 2011
Pofmuis

1. Franse woord ‘prou’ beteken ‘prove’ in engels (mens kan mos maar raai ne!)
2. Rus in vrede
3. Die stadige werker kry darem ook klaar!
4. Kaggel
5. Tandeborsel

Sjoe dis was ‘n moeilike ene!

25 05 2011
Xena Phoenix

😉 Natuurlik mag jy raai.

26 05 2011
Olga

prou vir professioneel
riv vir rus in vrede
stadige werk (mens) kom ook klaar.
Kaggel
tandeborsel

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: