Lunch Week 20 / 11

24 05 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Meel; Rys; Melk
  2. Christopher Columbus; Julius Ceasar; Marcus Antonius
  3. Asterix; Dogmatix; Obelix
  4. Rose; Cheetas; See
  5. Dokter; Advokaat; Prokureur
Advertisements

Aksies

Information

2 responses

24 05 2011
Pofmuis

1. Melk (meel en rys is stysel)
2. Christopher Columbus (Hy was ‘n seevader en nie ‘n Romeinse generaal soos Julius Ceasar en Marcus Antonius nie. En hulle was apparently vriende)
3. Dogmatix (Asterix & Obelix is mense en Dogmatix is ‘n hond)
4. See (Bloemfontein is die stad van Rose en tuiste van die Cheetas rugbyspan en gee see daar nie!)
5. Dokter (Advokaat en Prokureur is albei beroepe van regsgeleerdes)

24 05 2011
Olga

1. Melk is suiwel.
2. Christopher columbus was n seevaarder nie n wikkelspies karakter nie.
3. Dogmatix was nie n mens nie.
4. See? Nie n vrystaat special nie.
5. Dr is nie n shyster nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: