Laviga in die Karoolse

20 05 2011

Hallo Maatjies

😯  Ek het geweet dat daar duikkarre is.  Ek is ‘n slim heks, dit is ‘n kar waarmee jy onder die see ry.  :mrgreen:  Jy ry van die bitch reguit in die see tot jy al die vissies sien.  😀  Ek soek so ‘n duikkar. 

Maar het julle geweet dat daar akwassies is.  😯  Dit is ‘n huis waarin die see en al die visse ingetrek het.  Njannies, ek sal nie vir julle jok nie.  😮  Daar is tot haaitande in. 

My ouma het my altyd gevertel van die See Heks wat in die Karoolse bly.  🙂  Ek weet nie hoe haal sy asem onder die see nie, maar die see is seker maar haar asem.  😉  Sy moet vir al die vissies kos gee en die see ook so af en toe skoon maak.  😆  Die mooiste vissies bly by haar in die Karoolse en help haar om na die see te kyk. 

Sy was nie by die huis gewees om vir my rooi koeldrank te gee nie.  😕  Dink julle ‘n heksie kan in die see rooi koeldrank dink?  Maar die mooi vissies en Niekie-Aan was daar gewees.  😆  Hulle het gebalowe om haar te sms dat ek kom kuier het.  😈  Netnou raak sy vries vir my en gooi al porrels weg.

Tata maatjies


Aksies

Information

10 responses

20 05 2011
Olga

Eerste!!!!
1
2
3
Blok vir Laviga daar by die karoolse porrels.

20 05 2011
Laviga Heks

1
2
3

Blok myselwers

20 05 2011
Olga

isi!!!!! Ek het jou eerste geblok. Nou moet jy my ‘n spin gee op jou nuwe besem.

20 05 2011
Laviga Heks

Ons gaan naar word as ons spin.

20 05 2011
Olga

tjkkkkk.

20 05 2011
Olga

Besem viga. Ek wil op jou besem vlieg.

21 05 2011
Laviga Heks

Waarheen wil Tannie vlieg?

21 05 2011
Olga

net om die blok.

21 05 2011
Laviga Heks

👿 Ek wil nie geblok wees nie!

22 05 2011
Olga

Vir wie moet ek dan blok?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: