My maspale

13 05 2011

Haai Maatjies

😳  Myse ouma Heldina sê altyd dat ordermige heksies nooit haai sê nie, want haaie bly in die see.  😉  Moet haar net gevertel nie, dan gat sy met my raas. 

Baie maatjies hou van Afrieks maspale.  😯  Ek weet nie hoekom nie, hulle maak my altyd bang.  😉  Maar Tannie Ougat het my gewys dat hulle nie tande het nie.  :mrgreen:  Hulle gat my nie byt nie, maar ek kan hulle tog byt.  😉  Hulle moet worry as ek honger raak, want dan eet ek hulle dat die splinters spat.  😆

Julle moet nie klink nie, maar ek gat agter die maspale wegkruip.  Dan kan niemand my sien nie.  😀

Dit is nie my mirresyne borreltjies nie.  🙄  Ekke maak hulle vol water en dan sing hulle vir my.  😆  Cool, ne?  Sien julle dat ek ‘n slim heksie is?  Ek weet tog van cool en ek is baie cooler as al die ander heksies.

Tata Maatjies.

Advertisements

Aksies

Information

3 responses

13 05 2011
Olga

geel rosie deur die oogspleet. Well, well, well! Krom tone deur die mond. Raai wie???

13 05 2011
Olga

1
2
3
blok vir viga agter die maskers!!!
1
2
3
Blok vir toorsie!
1
2
3
blok myself.

13 05 2011
Olga

y wag my 5c in die modderpoel???

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: