Lunch Week 18 / 11

10 05 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Kam; Sokkie; Borsel
  2. Koets; Kar; Bakkie
  3. Arend; Valk; Swaeltjie
  4. FNB; Nedbank; ER 24
  5. Pinkie; Duim; Ulna

Aksies

Information

5 responses

10 05 2011
Celia Neveling

Nee! Dit is al te laat in die dag, my brein wil glad nie meer werk nie, lekker middag vir jou!

10 05 2011
Olga

1. Sokkie werk nie in die hare nie.
2. Koets is nie self aangedrewe nie.
3. Swaeltjie is nie n predator nie.
4. Er24 hs nie n bank nie.
5. Ulma is nie n vinger nie.

10 05 2011
BB

1. Wel, ek sou sê borsel – enige down-to-earth selfrespecting boerseun weet dat jy nie ‘n borsel in jou kous kan druk tydens ‘n sokkie nie! :mrgreen:
2. Kar pas nie – as my oupa so oppie plaaspad gery het terwyl ons agterop gestaan het, moes ons altyd so onderdeur die doringbome koets, oor hy altyd so op die pad se wal gery het.
3. ‘n Arend en ‘n swaeltjie is voëls. ‘n Valk isse lelike oomie wat uit die niet langs die pad verskyn en jou liksensie vra!
4. ER24 – by die ander twee plekke KRY jy ‘n hartaanval.
5. Pinkie. Ek’s seker ek kan sonder hom nog meeste take verrig (behalwe tee oordintlik drink).

10 05 2011
Gerda. J

1. sokkie kom aan jou voet die ander is haarsorg.
2. koets word deur perde getrek.
3. swaeltjie is n trekvoel die ander jagters.
4. er 24 die ander is finansiele instellings.
5. ulna die ander is vingers.

12 05 2011
demoerin

1. Sokkie hoort nie naby jou hare nie (wel nie gewoonlik nie)
2. Koets het perde, ander 2 enjins
3. Swaeltjie – Ander 2 is roofvoëls (Wel ek hoop so)
4. ER24 – Issie bank nie
5. Ulna – Nie vinger nie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: