Sipho en Thandi

7 05 2011

Hallo Maatjies

Ek het twee nuwe maatjies gekry.  :mrgreen:  Hulle is Single en Tweensie en hulle bly in ‘n grashuisie!  😯  Njannies, ek is nie ‘n heks wat my met liegels ophou nie.  😈

Die maatjies gaan my leer hoe om tutu pap te maak.  😀  Ken julle tutu pap?  Altyd wanneer daar ‘n vleisie verbrand word, maak die tannies tutupap.  🙂  Die babatjies kry dan altyd tutupap met melk en suiker.  😛  Die ou mense kry dit met sop bo-op.  🙄  Merriegriet hou niks van tutupap nie, sy sê altyd dit is viskos.  😯  Ek het nog nooit gesien dat ‘n vis tutu pap maak nie.

Die maatjies roep – ons vuur is amper reg. 

Tata maatjies!  😆

Advertisements

Aksies

Information

9 responses

7 05 2011
ekisanna

So bly om te sien Heksie her nie kleur hangups nie. ‘n Paar mense kan by haar gaan leer.

7 05 2011
Laviga Heks

Haai, ja! Ek diskussies nie! My ouma Heldina het my mooi geleer

7 05 2011
Gerda. J

wasy? wasy? wasy?

7 05 2011
Laviga Heks

Nee, ek weet nie waar tannie Pokkel en tannie Tossel is nie.

7 05 2011
Gerda. J

dasy. blok vir heksie.

7 05 2011
Laviga Heks

Dit is unfair!!! Ek het net vir tannie gorriemorrie gehelp om die ander tannies te kry! 😡

7 05 2011
Olga

whoop!
Whoop! Sommer nog warm op die spoor.
1
2
3
blok vir anna terwyl ek nou nog haar hakskene sien.
1
2
3
blok vir gerda.
1
2
3
blok vir viga.
1
2
3
blok vir thandi.
1
2
3
sipho.

7 05 2011
Laviga Heks

1

2

3

Blok vir Tannie Ougat!!

9 05 2011
toortsie

Hello hello! Hier is ek! Ek was by die troue, man!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: