Algemene Kennis
- 1 Mei is internasionale werkersdag. Watter gebeure het tot die herdenking van die dag gelei?
- Van watter gebou vorm die Big Ben deel?
- Wat is Lady Gaga se regte naam?
- Waar het Osama bin Laden blykbaar gesterf?
- Wie is die Kaptein van die Stormers?
Advertisements
1. Die Haymarket slagting in 1886
2. Palace of Westminster
3. Stefani Joanne Angelina Germanotta
4. Abbottabad, Pakistan
5. Schalk Burger
Ek wou net inpop om allo te se!!!!
Hi Lanaba. Hoop jy loer gereeld weer in.