Ek gaan leer seil

29 04 2011

Hallo Maatjies!

Dit is darem ‘n skande!  😡  Ek is ‘n heksie wat ‘n meulekopter kan vlieg, maar ek kan nie ‘n kar seil nie.  😳  Die maatjies gaan dink ek is te dom om te seil.  👿  En julle weet mos almal, ek is die slimste en mooiste heksie ooit! Daarom moet ek leer seil! 

Daar is net een klein ou technikon probleempie!  😳  Karre sit soos ‘n sak aan my!  😈  Hoe moet my hande by die petrol bykom en my voete die wielroer vashou?  😕  Ek is nie ‘n stuk gomtor wat kan rek tot ek alles bykom nie!!  👿

Die karmakers dink sommer hulle is koningin by!  Maar ek sal hulle wys!  😈  Ek gaan al die karretjies klein toor en dan kan net ek seil!  :mrgreen:  Dit sal hulle ‘n les leer.  🙄

Ek moet nou gou die regte toorwoorde gaan soek!  😀  Tata, Maatjies


Aksies

Information

10 responses

29 04 2011
Gerda. J

eerste!

29 04 2011
Laviga Heks

Hallo Tannie Gorrie-Morrie

30 04 2011
Pikkelik

Bwhahahaha! Sterkte Laviga! John het sulke klein remote karretjies, ek dink jy sal daar inpas. Moet ek vir jou stuur?

30 04 2011
Laviga Heks

Oe!! Ja, dankie Tannie Pokkel! Ek sukkel myself wit in die maag met die toorwoorde! 🙄

30 04 2011
Olga

1
2
3
blok vir viga.

30 04 2011
Laviga Heks

1

2

3

Blok vir tannie Ougat, Tannie Pokkel en Tannie Gorriemorrie

30 04 2011
Olga

1
2
3
blok vir ouma Heldina!!!

1
2
3
blok vir laviga.
daar agter die boekrak!!!!

30 04 2011
Laviga Heks

😡

Tannie Ougat JoK!! Hier is nie eers n boekrak waar ek kan wegkruip nie!

30 04 2011
toortsie

mag ek nie vandag saamspeel nie??? 😦

30 04 2011
Olga

1
2
3
blok vir toortsie.
Isr viga, daar is n boekrak in die kamer. Whe pe pe pe.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: