Net 2 slapies

22 04 2011

Hallo Maatjies

😀  Ek wou ‘n rooi voëltjie stuur om julle te vertel, maar die rooi voëltjie kruip weg.  😡  1 . . . 2 . . . 3 . . . Blog die rooi voëltjie!  😈  Ek is nie ‘n heks wat my snaaks hou nie.  :mrgreen:

Ek weet sommer julle het so ‘n bietjie gevergeet.  😆  Ekke vervel op 42 Aspris!!  :mrgreen:  Dit is nog net twee slapies!  😯  Julle moet dan almal vir my pirsente, koek en rooi koeldrank gee.  😛  En niemand mag my blok nie, want dit is my vervel dag!  🙂

😈  Moenie vir Merriegriet gevertel nie, maar ek het haar rekendingetjie weg gesteek sodat ek saam met julle kan ruk-ruk-ruk. 

Onthou nou om nie te vergeet nie.

Tata

Die Heksie wat more-more vervel.


Aksies

Information

13 responses

23 04 2011
toortsie

eerste eerste eersteeeeeeeeee!!!!

23 04 2011
toortsie

Viga! Waar hang jy dan so in die lug?

23 04 2011
Olga

whnp, whoop, nog 1 slapie dan gaan ons heksekoek eet. Het jy al gebak viga?

23 04 2011
Presente, koek en rooikoeldrank vir ‘n Heksie! « Pikkelik se blik

[…] Baie geluk met jou vervelling Laviga! […]

23 04 2011
Pikkelik

Baie geluk met jou vervelling, ek het vir jou ietsie in die blik gelos!

24 04 2011
toortsie

kan dit wees dat merriegriet langnaweek hou? Kan dit amper nie glo nie?

24 04 2011
Olga

hulle neem vandag verseker die stad op horings toorts. Sulke leke koek elke naweek kan n gewoonte word.

25 04 2011
toortsie

‘n GEVAARLIKE gewoonte…. mmmmm

25 04 2011
toortsie

Viga! Ek wil vir jou ‘n liedjie sing!!

Lekker vervel, Viga, Lekker vervel!
Lekker vervel, Viga, lekker vervel!
Jy moet lekker vervel!
Jy moet lekker vervel!

en sommer net omdat jy oulik is, nog ‘n liedjie!!

Jy’s die mooiste heksie!
Jy ‘s die slimste heksie!
Jy’s die oulikste he-ek-sieeeeeeee!
En Ons sê almal so!!

25 04 2011
toortsie

ai, Olga, dit lyk my ons tweetjies wassie genooi na die partytjie nie!

25 04 2011
Olga

eist toorts, toast en groen tee vir ons.

26 04 2011
toortsie

pssst, as daai koek van jou nog nie gesny is nie, sal ons twee maar dit moet eet!

27 04 2011
Gerda. J

is daar koek vir my ook?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: