Laviga die Hibernees

16 04 2011

Hallo Maatjies

Ek gaan die winter ‘n hibernees word.  :mrgreen: 

Julle is ook maar lekker dom as julle nie weet wat ‘n hibernees is nie.  😉  Hulle is maatjies wat hoesmirresyne drink en die hele winter in die bed bly.  🙄  Njannies.  ❗ Hulle is nie eers siek nie, hulle kry net te koud.  Dit is hoekoem ek ene wil wees.  😦  Dit is nie lekker om skool toe te gaan as dit koud is nie.  😀 Dit reën ook so baie, ek sal dalkies by die aarde se toilet afspoel.  😯

Tara Maatjies


Aksies

Information

6 responses

16 04 2011
Olga

1
2
3
blok vir viga, die hibernees in ons midde.

16 04 2011
Laviga Heks

1

2

3

Blok myselwers!!

16 04 2011
toortsie

Lekker warem lê, Laviga. Maar jy moet maar vir Merriegriet vra dat sy Vrydae haar rekendingetjie vir jou leen, sodat jy kan vertel hoe dit met jou gaan. Anders gaan ons darem te baie verlang! 😀

17 04 2011
Olga

oooooeeeee!!!! Kyk wie sulk nog steeds. Of hiberneer ons nou eers na vrydagaand se makietie?

17 04 2011
toortsie

Olga, moet daai verjaardagkoek nou wag tot Viga klaar gehiberneer het? Ek hoop nie sy hiberneeS te lank nie, dan gaan die koek oud word.

17 04 2011
Olga

Nee, wat Toortsie, wanneer jy reg is, eet ons lekker verjaardagkoek.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: