Liedjiepret
(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)
Met die langnaweek van langnaweke voor die deur, moet ‘n mens maar dink waarheen jy jou silwer droom masjien wil stuur. Miskien wil jy eerder op loop op sonskyn, met die petrol prys is dit ‘n oorweging. Daarna gaan jy waar die gees van die groot hart jou lei.
Liriekeraai
(Liedjie en sanger)
Liedjiepret
(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)
Ek het ‘n leeu gesien, vir die eerste keer. Daar in die noorde by die rivier van drome waar niemand ‘n leeu sal verwag nie. Ek is so opgewonde, ek sal nooit ‘n oog opmekaar kan sit nie. Maak jou oop jou oë en jy sal verstom wees wat jy kan sien.
Liriekeraai
(Liedjie en sanger)
-
For I am just a troubled soul
Who’s weighted…
Weighted to the ground
Give me the strength to carry on
Till I can lay this burden down -
The scars of your love remind me of us,
They keep me thinking that we almost had it all,
The scars of your love, they leave me breathless,
I can’t help feeling, -
Like a band of gypsies we go down the highway
We’re the best of friends
Insisting that the world keep turning our way and our way -
I moved like Harlow in Monte Carlo
and showed them what I’ve got
I’ve been undressed by kings
and I’ve seen some things that a woman ain’t s’pose to see -
When I was a little girl
I had a rag doll
Only doll I’ve ever owned
Now I love you just the way I loved that rag doll
But only now my love has grown
1. Annie Lennox – Little Bird
2. Adele – Rolling In The Deep
3. On the road again – Willie Nelson
4. Charlene – I’ve never been to me
5. Celine Dion – River Deep Mountain High
ps. ek sien al my comments wys ‘awaiting moderation’?
Hi Poffie
Die speletjie se antwoorde word gemoderate, sodat almal kan saam speel. Ek haal hulle gewoonlik op ‘n Sondag uit die modderbad uit wanneer ek die antwoorde bekend maak.
Die eerste deel van die speletjie het vertaalde titels versteek. As jy bv Dans Koningin lees, dan sal die antwoord Dancing Queen van Abba wees.
Ek hoop jy geniet die speletjies baie.
Liedjiepret1
1. Silver Dream Machine – David Essex
2. Walking on Sunshine – Katrina & The Waves
3. Spirit of the Great Heart – Johnny Clegg
Liedjiepret2
1. For the first time – The Script
2. River of Dreams – Billy Joel
3. I’m so excited – Pointer sisters
4. Open Your Eyes – Snow Patrol
Liriekeraai
1. Little Bird – Annie Lennox
2. Rolling in the deep – Adele
3. On the road again – Willie Nelson
4. I’ve never been to me – Charlene
5. River deep Mountain high -Tina Turner
😳
Kan ek saam speel????
Silver dream machine – David Essex
Walking on sunshine – Katrina and the Waves (ek dink)
Great heart – johnny clegg en savuka, (of werk 2 woord titels ook nie?)
For the first time – the script
River of dreams – Billy Joel
I’m so excited – Pointer sisters
1. Little bird – Annie Lennox
2. Rolling in the deep – Adele
3. On the road again – Willie Nelson
4. I’ve never been to me – Charlene
5. River deep mountain high – Tina (tannie) Turner