Laviga se trapboot

8 04 2011

Hallo Maatjies

Ek gaan vandag so ‘n bietjie trapboot ry.  😆  Heksies het ‘n bietjie oefening nodig anders word hulle so ballerig so die ou perse.  😈  Ek wil tog nie soos sy lyk nie. 

Maatjies, het julle geweet dat oudtieke trapbote een groot wiel en een klein wiel gehad het?  😯 Njannies, ek is nie ‘n heks wat my liegterye op hou nie.  Die mense was toe baie dom gewees.  🙄  Hulle het nie geweet dat hulle die klein wieletjies moet gebruik vir die trapbote vir babatjies nie.  :mrgreen:  Groot maatjies het die groot wiele nodig!

As my voete ‘n bietjie lam word, dan sit ek my besem in die wiel en dan vlieg trap ek ‘n bietjie.  😀  Sien julle nou hoekom is ek die slimste en mooiste heksie is?

Tata maatjies


Aksies

Information

16 responses

8 04 2011
Olga

EERSTE!!!!!!!!

8 04 2011
Olga

1
2
3
blok die mooiste heksie in menseland.

8 04 2011
Olga

1
2
3
Blok vir ouma Heldina.

8 04 2011
Olga

1
2
3
Blok vir Grieters.

8 04 2011
Olga

1
2
3
blok vir toortsie!!!!

8 04 2011
Olga

Whoopee
whoop
whoop!!!!
1
2
3
blok myself!!!

9 04 2011
Laviga Heks

Unfair!!!

Ek het net n bietjie geslapies!

9 04 2011
Olga

Ons kan mos nie slaap en dan kla nie.

10 04 2011
Xena Phoenix

Dit was die 13 000ste comment, baie dankie.

9 04 2011
Laviga Heks

1

2

3

Blog vir tannie Ougat en tannie Tossel!!

:mrgreen:

9 04 2011
toortsie

ai tog. ek is nou al soveel keer geblok. en ek kom nou eers by

9 04 2011
toortsie

1
2
3
blok vir Laviga
1
2
3
blok vir Olga!

9 04 2011
toortsie

Viga, daai trapboot lyk baie geroes jong! Wanneer val daai wiel nie af nie?

9 04 2011
toortsie

Hoe kry hulle daai klein wieletjie groot?

9 04 2011
Olga

1
2
3
blok myself.

10 04 2011
toortsie

Lyk my viga het iewers heen getrap met haar trapboot, want waar is sy dan nou??

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: