Lunch Week 14/11

6 04 2011
Toorwoorde
  1. Wat is “knekelhuis”?
  2. Wat beteken die afkorting “dist.”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “onder geboeie staan”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “ridder” (8 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord:  FELTRENS
Advertisements

Aksies

Information

2 responses

6 04 2011
Olga

1. Knekelhuis is n plek waar ou beendere gehou word. n beenhuis.
2. Dist is distrik.
3. Onder gebooie is op trou staan.
4. Kavalier.
5. Flenters.

6 04 2011
sisi dudu

.!. Die knEkelhuis hy es hoom die BOXINGKLAB. Dai plek waar alles hom die seunkies gaan om hom mekaar te dist BOKS. As hullese mamma gase hom djulle mag hom nie vloek nie, dan dai seunkies hy staan hom ondder die gabooie. Dan dai seunkie hy moet hom sy sine niem na sy mamma, sy sal hom VERWYDER die mistyks voordat die djuffrou slaan dai seunkies FLENTERS.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: