Lunch Week 14 / 11

5 04 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Viool; Trompet; Klavier
  2. Protone; Neutrone; Maxtrone
  3. Dennis; Macbeth; Hamlet
  4. Genis; Priester; Skollie
  5. Pen; Potlood; Swaard
Advertisements

Aksies

Information

3 responses

5 04 2011
Pofmuis

1. Trompet. ‘n Viool en klavier het albei ‘strings’
2. Maxtron. Nie deel van die atoom nie.
3. Dennis. Macbeth en Hamlet is albei deur Shakespear geskryf.
4. Weet nie!
5. Swaard. Pen en potlood is skryfbehoeftes

5 04 2011
Olga

1. Klavier is nie n blaas instrument nie.
2. Maxtrone is nie deel van n atoom nie.
3. Dennis het nie oom skudspies geinspireer nie.
4. Genis was nie n karakter in 5ster nie.
5. Swaard is nie n amptelike skryftuig nie.

5 04 2011
sisi dudu

Vidjool en trompet gase hom ver klavier djy es hom aners want jy tokkol djy blaas hom fokkol. toe galop da by waxtrone want hy es hom nie die king van die ytom nie. ok nie die prens nie. toe galop ho m dasn by dennis want dar es hom nie menneer wilsom by mc beth of hemlot nie. toe hulle het hom galop daso by genis sodat hy nie gaan daarso by die priesom van 5star nie. dai plek hy soek net die priester wat gabed vir die skollie. toe het galos ho m die pen daso die jail sodat dai manne kan skryf en met die swaard gaklem hom die teksie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: