Lunch Week 14 / 11

4 04 2011

Algemene Kennis

  1. Wie was die eerste moord slagoffer? 
  2. Wat het Koning George VI se familie hom genoem?
  3. Wat was die wêreld se oudste aandelebeurs wat in 1602 gestig was deur die VOC?
  4. Wie was die figuur op die Suid-Afrikaanse geldnote gewees, voordat hy deur die groot 5 vervang was?
  5. Wie het Martin Luther King, Jr vandag in 1968 doodgemaak?
Advertisements

Aksies

Information

2 responses

4 04 2011
Poffie die Pofmuis

1. Kain het vir Abel vermoor
2. Albert
3. The Amsterdam Stock Exchange
4. Jan van Riebeeck (ek raai – baaaaie lank voor my tyd!)
5. James Earl Ray

4 04 2011
Xena Phoenix

Welkom Poffie. Ek hoop jy gaan meermale kom saamspeel

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: