Al is ek geen aanhanger van die Vrystaat nie, moet ek erken dat daar heelwat juweeldorpies in hulle skatkis wegkruip. Soos Memel . . . en nee, ek het geen straat musikante raak geloop nie.
Hoeveel is daar tog te sien as ‘n mens die moeite doen om te gaan kyk.
wow, ons het al die grondpad van volksrust memel toe gery. Meer as 1 keer, maar nooit die moeite gedoen om die dorp te verken nie. Ek wonder of dari pad al geteer is.