Lunch Week 13 / 11

29 03 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Beautiful Noise; Cecilia; The Boxer
  2. Tjops, Wors; Kook
  3. Kinders; Grimering; Kaalvoet
  4. Pinocchio; Geppetto; Gina
  5. Vierkant; Reghoek; Driehoek

 

Advertisements

Aksies

Information

6 responses

29 03 2011
seegogga

ok, kom ons probeer- geswoonlik het ek nie ‘n clue hoe nhierdie goed werk nie….
1 Beautiful Noise
2 Kook
3 Grimering
4 Gepetto
5 Vierkant

29 03 2011
seegogga

Hoekom?
1. Neil Diamond, nie simon en garfunkel nie
2 ander twee is kos of braaivleis
3 kinders en kaalvoete gaan saam, grimering nie. grimerring nie deel vd mens nie, voete en kinders wel. of jy k dit ander vat: ‘n sekere mode of drag: kaalvoet en grimering. Dan is kinders die odd one out. Hang aF HOE JY DIT SIEN.
4. mens ipv speelding
5 die ander het die woord: “hoek” as deel vd naam

29 03 2011
Xena Phoenix

Hi

Jy het die speletjie reg verstaan. Dankie vir die saamspeel

30 03 2011
demoerin

1. Beautiful Noise – Neil D, ander 2 Simon & Garfunkel
2. Kook – Ander 2 is vleisies vir die kole, en kook is werkwoord
3. Grimering – Hoort nie by kinders
4. Kan enigiets wees 😆 Ek gaan vir Pinocchio want hy is houtpot marionet.
5. Driehoek – Net 3 sye en geen reghoekige hoeke nie.

30 03 2011
demoerin

😆 houtpop dalk eerder

30 03 2011
seegogga

OF BY 5, driehoek het 3 sye, ander twee het 4 sye, daar is meer as een regte antwoord, hang af hoe jy kyk,

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: