Lunch Week 13 / 11

28 03 2011

Algemene Kennis

  1. Watter land het die langste wynroete in die wêreld?
  2. Watter straat in Soweto was die adres van twee Nobel Vrede Prys wenners?
  3. Waar (dorp) is die diepste handgegrawe vertikale gat?
  4. Wanneer was die eerste hartoorplanting op ‘n mens gedoen?
  5. As jy dit het, wil jy dit deel.  As jy dit deel, het jy dit nie meer nie.  Wat is dit?

Aksies

Information

One response

28 03 2011
demoerin

1. Suid-Afrika
2. Vilakazistraat
3. Greensburg?
4. 1967
5. Geen clue

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: