Nat dag in Gauteng

27 03 2011

Dis reën, dis wind, dis water.  Deesdae kan ‘n mens nie sommer aanvaar dat daar wel later ‘n son gaan wees nie.  Nog ‘n nat dag in Gauteng en as ek so na die stand van sake kyk, gaan dit nie sommer in ‘n paar uur oor wees nie. 

So dikwels (veral in die nabye verlede) het mense dikwels die versugting gehad om op dae soos vandag by die huis te kan bly.  Siende dat vandag ook Sondag is, hoef dit nie net ‘n versugting te bly nie.  Jy kan vandag die hele dag by die huis of selfs in die bed bly.  Daar is niks wat jou by die deur uitjaag nie. 

Hoe gaan / sal jy ‘n reëndaggie tuis spandeer?  In ‘n ideale wêreld nou?


Aksies

Information

3 responses

27 03 2011
Son

In my bed met ‘n boek. Of op die bank voor die TV, onder ‘n warm kombers, besig om ‘n goeie fliek of twee te kyk. Met lekker sop en brood tussen-in vir die honger 🙂

28 03 2011
Leon

Voor die stofie in die sitkamer, op die bank met ‘n kombersie oor.

28 03 2011
seegogga

EK STEM VIR BED EN BOEK!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: