Heksie in die tande

25 03 2011

Hallo Maatjies

😯  😯  😯   😯  😯  😯  😯  😯  😯  😯  😯  😯  😯  😯  😯  😯  😯

  Ek het noog nooit so ‘n hap gesien nie.  😯  ‘n Heksie moet verhoorbaar wees waar daat sulke happe is.  Jy staan nog so en lag vir die kammakas en dat is die hap net agter jou.  😡  Ek is seker die perse het weer uit haar grot gestamp.

Die hap kom net so saggies agter jou en sluk jou agterstebo in.  😈  Die heksie raak dan sommer weg, haar maatjies sien haar nooit ooit ewig weer nie.  😦  Ek weet nie waarheen die heksie of ‘n maatjie gaan nie, ek kon nie die hap pens sien nie.  👿  Babatjies raak nooit weg nie, dit is die hap se skuld.  Hulle eet die babatjies op as mammas weghoor.  😈

Ek moet my ouma Heldina gaan vra vir ‘n toor om die hap weg te jaag.  :mrgreen:  Ek is nie ‘n heksie wat met my laat mors nie. 

Tata maatjies.  Julle moet versigtig wees vir al die happel.

Advertisements

Aksies

Information

9 responses

25 03 2011
olga

Eerste!!!!

25 03 2011
Olga

viga, jy mut by ouma heldina n groot, groot toor kry. As mense in bbbee poste uitspan voordat hul werk klaar is, moet hul agteremte vol dorings raak. Sodat hul my internet beter kan laat werk.
Btw…………
1
2
3
blok vir viga.
1
2
3
blok vir ouma heldina.

26 03 2011
Laviga Heks

Tannie Ougat is ook maar lekker dom!! 😆 Die alfakus gaan nie bebebe nie. 😉

My ouma Heldina het my dit geleer sing. Ek sing tog baie mooi! ABCDEFGHIJKLMNOPQRSTUVWXYZ!

25 03 2011
Olga

jy moet oppas vir dari tanne. Daarom blok ek jou voordat die tande hap.

26 03 2011
Laviga Heks

Daardie hap se asem stink!!! 😈

26 03 2011
Laviga Heks

1

2

3

Blok vir tannie Ougat!!

1

2

3

Blok vir Tannie Tossel!!!

26 03 2011
Olga

more, more.
Het jy dan nie die hap se tande geborsel nie?

26 03 2011
toortsie

Jy was darem lekker bang, ne????

26 03 2011
toortsie

1
2
3
Blok vir Viga!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: